WELKOM BY
SOLIDARITEIT

Elkeen wat wíl werk, moet kán werk.
Registreer jou gratis profiel om jou volle potensiaal te bereik.

#JyHoortHier

#JyHoortHier want Suid-Afrika is jou geboorteland en Afrikaans is jou geboortetaal. Dis koeksisters en melktert, biltong en blatjang. Dis jóú herkoms en dis ook jóú toekoms. Veg, beskerm en bou saam met Solidariteit, want #JyHoortHier.
Registreer hier gratis

Solidariteit

WORD DEEL VAN JOU AANLYN WERKGEMEENSKAP
#JyHoortHier
Ons kultuur, taal en opvoedingsgeleenthede word onderdruk. Rassekwotas dryf ons uit die werkplek, sportgronde en uiteindelik uit Suid-Afrika. Dan wonder ʼn mens, waar hoort jy? #JyHoortHier, want Suid-Afrika is jou geboorteland en Afrikaans is jou geboortetaal. Ons gaan nêrens. Daarom veg, beskerm en bou ons saam aan ʼn toekoms vir onsself en ons nageslag.
vennote-sakeliga
vennote-sakeliga
#OnsSalSelf
Die staat wil meer mag aan homself toeëien en daarom spits Solidariteit hom daarop toe om vir diegene in beheer te wys hoe #OnsSalSelf lyk. Neem saam met Solidariteit die toekoms in jou eie hande met ʼn benadering van minder staat en meer privaat.
#ElkeenHelpEen
Solidariteit se strategie is daarop gemik om ʼn toekoms vir ons kinders te bou waar hulle hier aan die suidpunt van Afrika vry, veilig en voorspoedig kan leef. Dit doen ons deur ʼn netwerk te vestig waar ons mekaar kan ondersteun!
vennote-afriforum
vennote-afriforum
#OnsBou
Afrikaners se geskiedenis word geken aan kontras: wanhoop en hoop; verwoesting en opbou; swaarkry en seëvier. Bou saam aan instellings. Bou saam aan ʼn toekoms!

Beroepsnetwerke

Solidariteit se beroepsnetwerke is gemeenskappe waar jy tuis kan voel in jou beroep, met ander kundiges kan netwerk en ʼn verskil kan maak vir die volgende generasie.
Lees meer
1
Ambagnetwerk
Lees meer
2
Aptekersnetwerk
Lees meer
3
Doktersnetwerk
Lees meer
4
Finansiesnetwerk
Lees meer
5
IT-netwerk
Lees meer
6
Kantoorpraktisynsnetwerk
Lees meer
7
Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk
Lees meer
8

Maatskaplike
werkers-netwerk

Lees meer
9
Onderwysernetwerk
Lees meer
10
Regsnetwerk
Lees meer
11
Verpleegnetwerk
Lees meer
12
Ambagnetwerk
Lees meer
13
Aptekersnetwerk
Lees meer
14
Doktersnetwerk
Lees meer
15
Finansiesnetwerk
Lees meer
16
IT-netwerk
Lees meer
17
Kantoorpraktisynsnetwerk
Lees meer
18
Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk
Lees meer
19

Maatskaplike
werkers-netwerk

Lees meer
20
Onderwysernetwerk
Lees meer
21
Regsnetwerk
Lees meer
22
Verpleegnetwerk
Lees meer

Die krag van ons gemeenskap

platformgebruikers
beroepsnetwerke
lede
doel-comment

Dankie Solidariteit

Enigste organisasie wat regtig vir SA se mense opstaan. Puik werk van elke persoon wat ons landsburgers se toekoms op hul harte dra en bravo aan elkeen wat bydra om dit te laat materialiseer.

Amanda Delport

No data
No data